Tab Realm

TAB by Song : 35907
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Tab List Area
1 Pages 1 Results

Cooler As Ekke by Jack Parow







                 Cooler As Ekke








Main riff:
e|-----------|
B|-----------|
G|-----------|
D|-------5~--|
A|-----5-----|
E|-3-3--(3)~-|

Every once in a while you'll hear an other riff

Main riff + other riff:
e|------------------|
B|------------------|
G|---------/4-------|
D|-------5---5-7-5~-|
A|-----5------------|
E|-3-3--(3)---------|

That's pretty much the whole song.
The second riff might have some extra notes but this is pretty much the basis the make 
sound good.

Bass tab:
G|---------|
D|---------|
A|---------|
E|-3-3---3-|





Jy dink jy's cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette
Jy dink jy's cooler as ekke, want jy't 'n tattoo van 'n slang op jou tette.
Jy dink jy's cooler as ek, want jy't 'n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed
Jy dink jy's cooler as ek, want jy's elke jaar by die J&B Met.
Jy's ou nuus, ek kom met rou beats
Jy lê en wag, ek gan soek iets
Jy's ice tea, ek's witblits
Jy's lite bier, ek's spirits
Jy's die ou met die new fresh look
Ek's die ou met die Pep Stores broek
Ek watch jou, jy koekeloer oukes
jy forward nog Vernon Koekemoer jokes
Ek's fantasties, jy's spasties
Ek vat an poppies, jy raak an klein kids
Jy's Tim Voster, ek's Chris Edwards
Jy's innie bosse, ek rol innie vet shit
Jy's boring soos liedjies ommie kampvuur
my styl slick sneak suutjies soos 'n vampier
jou styl kak sag soos 'n pink marshmallow
meisies skree vir net one night in parow
Jy dink jy's cooler as ekke, want jy hang saam met models en ek hang saam met slette
Jy dink jy's cooler as ekke, want ek's 'n rapper en jy sing in falsette
Jy dink jy's cooler as ek, want ek ry op met die bus en jy vlieg op met 'n jet
Jy dink jy's cooler as ek, want jy ry in 'n Peugeot twee nul ses
Jy rol met 'n selfoon in jou pen
Ek rol nog met 'n 3310
My styl gooi sexy korrek
Jy dra nog fokken Mr Price Red
As ek instap skrikkie hele fokken bar
Jy kry nog fokken geld by jou ma
Ek los die hele jol papnat
As jy instap begin die hele jollie pad vat
ek's Amerika, jys Irak
ek bomb jou lat die kak slap spat
Ek's 'n Bic pen, jy's 'n Mont Blanc
Jy loop rond met fokken skuim op jou mond-rand
Ek's original jy's gecopy
Ek's 'n flash drive jy's 'n floppy
Jy maak of jy alles het ma jy's fake
Jack Parow bra ek lewe soos n straatmeit
Jy dink jy's cooler as ekke, want jy drink by Ku De Ta en ek drink by De Dekke
Jy dink jy's cooler as ekke, want jy's die gentleman, bra eksie prette
Jy dink jy's cooler as ek, want ek hou vakansie in Hartenbos en jy hou vakansie in Quebec
Jy dink jy's cooler as ek, omdat jy die nuwe issue van One Small Seed het
Jack Parow bra ek's n poes woes
Jy eet caviar en couscous
Ek drink Klipdrif, jy drink Peroni
Jy't vriende in Swede, ek het vriende in Benoni
Ek koop al my klere by die local Pep Stores save more
Jy koop al jou fokken klere by a store
Jy dra net fokken Polo shirts
Shame, jy luister na die Dirty Skirts
My naam's Parow, dik heavy uitgeskollie
Jy lyk soos Jeremy de Tollie
Jack Parow, die life van die party
Jy dra net fokken Issey Miyake
Jy's too cool for school, eks mos kief
Ek's grasshopper, jys Lacoste sportief
Jy lat die koek flop, ek lat die huis rys
Jou meisie het 'n foto van my piel op haar Space Case









------------------

version 2 









Tuning: E A D G B E

 
Note: Repeat G chord and tab as shown through entire song. 
 
[Intro]
G
Jack Parow, in jou moeder se huisie
 
[Intro]
   G
e|--------------|
B|--------------|
D|--0--------0--|
G|-----0--2-----|
A|--------------|
E|--------------|
 
 
[Chorus]
G
(Jy dink jy is cooler as ekke,)
G
Want jy rook Yves Saint Laurent siggarette.
G
(Jy dink jy is cooler as ekke,)
G
Want jy het n tattoo van 'n slang op jou tiete.
G
(Jy dink jy is cooler as ek,)
G
Want jy het 'n plakkaat van Led Zeplin bo jou bed.
G
(Jy dink jy is cooler as ek,)
G
Want jy is elke jaar by die J&B Met.
 
 
[Verse 1]
G
Jy is ou nuus, ek kom met rou beats.
G
Jy lê en wag, ek gaan soek iets.
G
Jy is ice tea, ek is witblits.
G
Jy is light bier, ek is spirrits.
G
Jy is die ou met die new fresh look, ek is die ou met die Pep Stores broek.
G
Ek watch jou, ek koekeloer ouks, jy forward nog Vernon Koekemoer jokes.
G
Ek’s fantasties, jy spasties.
G
ek vat aan poppies, jy raak aan klein kids
G
Jy is Tim Vorster, ek is Chris Edwards
G
Jy is in die bosse, ek rol in die fitnes
G
Jy is boring soos liedjies om die kampvuur
G
My styl sliek sneak suutjie soos n vampier
G
Jou styl slaat sag soos 'n marshmallow
G
Meisies skree vir net : "One night in Parow"
 
 
[Chorus]
G
(Jy dink jy is cooler as ekke,)
G
Want jy hang saam met models en ek hang saam met slette
G
(Jy dink jy is cooler as ekke,)
G
Want ek is 'n rapper en jy sing 'n falsetto
G
(Jy dink jy is cooler as ek,)
G
Want ek ry op met 'n bus en jy vlieg op met 'n jet
G
(Jy dink jy is cooler as ek,)
G
Want jy ry in 'n Peugeot 206
 
 
[Verse 2]
G
Jy rol met n selfoon in jou pet, ek rol nog met 'n 3310
G
My styl gooi sexy korrek, jy dra nog damm Mr. Price Red
G
As ek in stap skrik die hele bloody bar,
G
Jy kry nog elke dag geld by jou ma
G
Ek los die hele jol pap nat, as jy instap begin die hele jollie pad vat
G
Ek’s Amerika, jy’s Irak, ek laat jou jou bed nat maak,
G
Ek is 'n Bic pen, jy is n mondlang
G
Jy loop rond met budskuim op jou mond rand
G
Ek is original, jy is gecopy
G
Ek is n flashdrive, jy is 'n floppy
G
Jy maak of jy alles het, maar jy is fake
G
Jack Parow bra ek lewe soos n straatmeid.
 
 
[Chorus]
G
(Jy dink jy is cooler as ekke,)
G
Want jy drink by Ku De Ta en ek drink by De Dekke
G
(Jy dink jy is cooler as ekke,)
G
Want jy is die gentleman, bra ek is die prette
G
(Jy dink jy is cooler as ek,)
G
Want ek hou vakansie in Hartenbos en jy hou hou vakansie in Tibet
G
(Jy dink jy is cooler as ek,)
G
Omdat jy die nuwe issue van One Small Seed het
 
 
[Verse 3]
G
Jack Parow bra ek is poes
G
Jy eet caviar en cous-cous
G
Ek drink Klipdrif, jy drink Peroni
G
Jy het vriende in Swede ek het vriende in Benoni
G
Ek koop al my klere by die local Pep Store, save more
G
Jy koop al jou bloody klere by 'A store'
G
Jy dra net fancie Polo shirts,
G
Shame, jy lusiter na die Dirty Skirts
G
My naam is Parow dik heavy uit geskollie
G
Jy lyk soos Jeremy De Tolly
G
Jack Parow, die life van die party
G
Jy dra net eh, eh Issey Miyaki
G
Jy is too cool for school, ek is mos kief
G
Ek is Grasshoppers, jy is La Coq Sportif
G
Jy laat die koek flop, ek laat die huis rys
G
Jou meisie het 'n foto van my “biep” op haar spacecase
 
 
[Outro]
G
(Jy dink jy is cooler as ekke,)
G
Want jy rook Yves Saint Laurent siggarette.
G
(Jy dink jy is cooler as ekke,)
G
Want jy het n tattoo van 'n slang op jou tiete.
G
(Jy dink jy is cooler as ek,)
G
Want jy het 'n plakkaat van Led Zeplin bo jou bed.
G
(Jy dink jy is cooler as ek,)
G
Want jy is elke jaar by die J&B Met.
G
Uh, Jack Parow,
G









---------------