Tab Realm

TAB by Song : 234367
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Tab List Area
1 Pages 1 Results

Dankbaar Vir Aeroplanes by Lize Beekman




    Dankbaar Vir Aeroplanes 





 
1ste Vers:
 
Eb / E
Tussen Vrydag se aeroplane en
Sondagaand se weg van my
Ab / A                  Eb / E
in daai mooiste ewigheid.
                        Fmin / F#min
In net daai bietjie tyd 
Bb / B                  Eb / E
het ek my hart verloor.
 
2de Vers:
Eb / E
Sal jy kyk vir my tussen al jou goed
jou polonek en jou Levi broek
Ab / A                  Eb / E
want dit voel soos ‘n ewigheid
                        Fmin / F#min
want dis net bietjie tyd 
Bb / B                  Eb / E
om my hart te soek
 
Refrein:
 
Ab /  A
Vergewe my as ek ongeleë
                        Eb / E
pla deur hierdie ding te vra
               Ab / A
maar ek voel verdwaal
 
dis nuut vir my
                        Eb / E
en hierdie leemte maak, 
                Cmin / C#min
dit maak my klaar.
        Ab / A
So laat weet vir my
Bb / B                  Eb / E
sou jy my hart iewers kry.
 
3de Vers:
Eb / E
Dit is so, jy mag maak wat jy wil daarmee
dit hou vir my of terug te gee
Ab / A                  Eb / E
en hoe dit ookal sy
                        Fmin / F#min
ek is dankbaar vir aeroplanes
Bb / B                  Eb / E
bietjie tyd vir ’n ewigheid.
 
Refrein
 
Brug:
        G7 / G#7
O, ek kan maar net sowel sê
Cmin / C#min
ek hou van jou.
G7 / G#7
Kan maar net sowel bieg 
        Ab / A     Bb / B
ek is mal oor jou.
        Eb / E          Bb / B
Dis ongetwyfeld, definitief
Ab
sonder skroom, onmiddelik wil ek
Fmin / F#min    Eb / E
trou met jou.
 
Refrein:
 
Ab / A
Maar vergewe my as ek ongeleë
                            Eb / E
pla deur hierdie ding te vra
        Ab / A
maar ek voel verdwaal
 
dis nuut vir my
           Fmin / F#min  Eb / E
en hierdie leemte maak
Cmin / C#min    Bb / B
dit maak my klaar
        Ab . A                                  Bb / B
so laat weet vir my  (Vrydag se aeroplane en Sondag se weg van my…)
        Ab / A                                  Bb / B
laat weet vir my     (kan ons tot ewigheid in, dis net ‘n bietjie tyd en…)
        Ab / A
laat weet vir my     (ek het my hart verloor)
Bb / B                  Eb / E
sou jy my hart iewers kry…
 
 




-------------