Tab Realm

TAB by Song : 223660
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Tab List Area
1 Pages 1 Results

Vergeet Om My Te Vergeet by Laurika Rauch




   Vergeet Om My Te Vergeet 






Tuning: E A D G B E
Key: F

[Intro]
F  Bb F  Bb  Eb  Bb  F  Bb
 
[Verse 1]
                  Bb     F
Die winteraand is om my
                       Bb
voor die kaggelvuur se kole.
                              Eb
Buite tjank die winde,  ooooe…
                      Bb      Gm
soos die wolwe in die berge.
 
[Chorus]
                           Dm
Teen die hortjies klap die venster
      C       F
en herinner my aan die
 Bb                          Eb
klop van jou kneukel aan my deur,
        Bb
maar ek weet ook dat jy ver is
          F                  Bb
en dat ek my dood verlang na jou.
 
    F                Bb       F
Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou
    Bb                    Eb
en weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou.
    Bb                        F                           Bb
Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou om my te onthou.
                              F                           Bb     F#
Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou om my te onthou.
 
[Verse 2]
               B      F#
Later word ek wakker
                         B
van die koekoek-klok se deurtjie.
                                    E
Dis laatnag in die voorhuis,  ooooe…
                      B      Abm
en die middernag kom nader.
 
[Chorus]
                           Ebm
Teen die hortjies klap die venster
      Db      F#
en herinner my aan die
 B                           E
klop van jou kneukel aan my deur,
         B
maar ek weet ook dat jy ver is
          F#                  B
en dat ek my dood verlang na jou.
 
    F                B       F#
Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou
    B                     E
en weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou.
    B                        F#                           B
Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou om my te onthou.
                             F#                           B
Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou om my te onthou.
 
[Bridge]
B  F#  B  E  B  F#  B
 
[Final Chorus]
                     B       F#
Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou
    B                     E
en weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou.
    B                        F#                           B
Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou om my te onthou.
                             F#                           B
Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou om my te onthou
                             F#                           B
Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou om my te onthou
 
 




------------