TAB by Song : 76676
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Mannetjies Roux by Laurika Rauch Mannetjies Roux Bb F7 Bb Eb Bb F7 Bb Bb Eb Bb My oom se motor is 'n ou masjien F7 Bb F7 Hy maak dit vol met dieselien Bb Bb7 Cm/E En hy sing in die strate as hy ons kom sien Bb F7 Bb My oom is oud en ek is skaars dertien Bb Eb Bb My oom drink koffie en my tannie tee F7 Bb F7 Ek vra oor die reën en hy sê "Ja nee" Bb Cm/E Ek hy drink soet koffie met sy een oog toe Bb F7 En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux Bb Eb Bb O, stuur ons net so 'n bietjie reën F7 Bb My oom het 'n tenk vol dieselien Bb Eb En seën my pa en seën my ma Bb F7 Bb En my oom op sy plaas in Afrika Oom het gesukkel op 'n plaas Want die son was te warm en die reën te skaars En die man van die bank het net sy kop geskud Want my oom ja my oom was te diep in die skuld My oom se motor is 'n ou masjien Hy maak dit vol met dieselien En hy ry na die lande vaal En sy oë grou O, stuur ons net so 'n bietjie reën My oom het 'n tenk vol dieselien En seën my pa en seën my ma En my oom op sy plaas in Afrika As jy in die oggend in die lande stap Hoor jy nog sy motor met sy klak, klak , klak Maar my oom ja my oom se oë's nou albei toe In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux O, stuur ons net so 'n bietjie reën My oom het 'n tenk vol dieselien En seën my pa en seën my ma En my oom op sy plaas in Afrika ------