TAB by Song : 317222
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Bosvarkjag by Juba Bosvarkjag Tuning:E A D G B E Capo:no capo [Intro] | A | E | B | E | | A | E | B | E | [Verse 1] E Verlede winter naby Bakkerspas A Toe ek en my pel wou gaan bosvark jag F#7 Van so iets het ek niks geweet B Maar die ervaring sal ek nooit vergeet E Ou Piet het ‘n pyl en boog daar aangebring A En vir my vertel hoe kwaai skiet die ding F#7 Maar dit sal ek nooit weer probeer B Ek sit in ‘n boom, my broek geskeur [Chorus] A E As jy bosvarkjag moet jy stil kan sit B E Raak kan skiet, kan hardop bid A E As daai beer jou in ‘n hoek vaskeer B E Dan sê ek net, totsiens meneer A E As hy nader kom en soos ‘n maer vark skree B E Moet jy lyn kan sny, moet jy alles gee A E Ja, bosvarkjag moet jy stil kan sit B E Raak kan skiet, kan hardop bid [Verse 2] E Min het ek geweet, nooit vir my vertel A ‘N bosvarkie is nie jou pel F#7 Met tande soos messe en ‘n hart van ‘n leeu B Kan hy jou maklik soos ‘n baba laat skreeu E In ‘n skuilinkie van takke gebou A Het ons hom ingewag en winegums gekou F#7 Teen middernag het hy daar aangekom B Ek kon sweer die ding weeg ‘n ton [Chorus] A E As jy bosvarkjag moet jy stil kan sit B E Raak kan skiet, kan hardop bid A E As daai beer jou in ‘n hoek vaskeer B E Dan sê ek net, totsiens meneer A E As hy nader kom en soos ‘n maer vark skree B E Moet jy lyn kan sny, moet jy alles gee A E Ja, bosvarkjag moet jy stil kan sit B E Raak kan skiet, kan hardop bid [Instrumental] | A | E | B | E | | A | E | B | E | [Verse 3] E Ou Piet het bewerig die boog oorgehaal A Ek kan nie glo ons het hiervoor betaal F#7 Hoe kry jy ‘n pyl in daai ding se lyf B Waar is my oom se 375 E Die pyl is release en die vark is getref A Ou Piet het gehardloop en ek het besef F#7 Bosvark gaan die een wat agter is vang B ‘N pyl maak net kwaad en glad nie bang nie [Chorus] A E As jy bosvarkjag moet jy stil kan sit B E Raak kan skiet, kan hardop bid A E As daai beer jou in ‘n hoek vaskeer B E Dan sê ek net, totsiens meneer A E As hy nader kom en soos ‘n maer vark skree B E Moet jy lyn kan sny, moet jy alles gee A E Ja, bosvarkjag moet jy stil kan sit B E Raak kan skiet, kan hardop bid A E Ja, bosvarkjag moet jy stil kan sit B E Raak kan skiet, en hardop bid ---------