TAB by Song : 313368
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Sekelmaan by Joshua na die Reën Sekelmaan Tuning:E A D G B E Capo:no capo [Intro] D Bm7 G A [Verse 1] D Bm G Die sekelmaan het vir my gesê, G A Bm dat jy een keer 'n maand G A in sy kurwe gaan lê G A En vol maan en half maan, F#m Bm het jaloers net teruggestaan G D Want die stories van jou hart, A Bm was net vir sekelmaan G D Die stories van jou hart, A D was net vir sekelmaan [Verse 2] D Bm G A En elke aand by jou kamervenster uit, G A Bm wag jy vir belewenis G A wat jou hart na terug sal kyk G A En sê dit is die dag, F#m Bm wat elke hart al lank voor wag G D Jy sou nog n rukkie wag, A Bm nog n rukkie elke nag G D Jy sou nog n rukkie wag, A D nog n rukkie elke nag [Instrumental] D - Asus4 - D - A [Verse 3] D Bm G A Ek wou hom vra hoe het hy jou hart gekry, G A Bm toe het hy in die mis G A voor die oggendson verdwyn G A En jou hart was gebreek, F#m Bm het in stukke rondgelê G D Want daars soveel wat jou hart, A Bm nog vir hom wou sê G D Daars soveel wat jou hart, A D nog vir hom wou sê [Bridge] G D A Bm Dra my hart, oor die berge G D A Bm Dra my hart, oor die see G D A Bm En dra my hart, saam met jou G D A Want dis al wat ek het om vir jou te gee [Instrumental] D Bm G A D Bm G A [Verse 4] D Bm Ek vat my kans en ek stap na jou G Want ek wou vir jou sê dat my, A gedagtes draai om jou G A En die kurwe van my hart, F#m Bm is vir jou net oopgelaat G D Jy kan hier kom lê, A Bm n rukkie elke aand G D Jy kan hier kom lê, A D n rukkie elke aand. -----------