TAB by Song : 313366
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Laat Die Wind My Neem by Joshua na die Reën Laat Die Wind My Neem Tuning:E A D G B E Key:B Capo:4th fret BPM (132) [Intro] G C G Blind, is my oë dan blind Em C D Dit wat ek hoop in myself, kon ek nêrens vind G C G Leeuns, in 'n hart wat breek Em C D Is dit wat ek wys, wat ek werklik wil wees? [Chorus] G C Breek my hart oop, laat dit reën Em D Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef G C Strooi my vrees dan oor die see Em D Laat die wind my neem, laat die wind my neem [Verse] G C G Soms wil ek net loop Em C D Waar die velde in my groen is die lig vol hoop G C G Maar in die droogte, in die oë te kyk Em C D Oh, leer my die kuns om te staan deur tyd [Chorus] G C Breek my hart oop, laat dit reën Em D Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef G C Strooi my vrees dan oor die see Em D Laat die wind my neem, laat die wind my neem [Hook] G C G Deel van my sal kyk Em C D En dit wat ek sien en vergeet, dit vergaan in tyd G C G En dan kom die stilte, wat my deurgaans volg Em C D Dit wat my terughou, sal ek moet agterlos [Chorus] G C Breek my hart oop, laat dit reën Em D Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef G C Strooi my vrees dan oor die see Em D Laat die wind my neem, laat die wind my neem -------------