TAB by Song : 299177
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Sit Dit Af by Johannes Kerkorrel & Die Gereformeerde Blues Band Sit Dit Af Tuning:E A D G B E Key:F Capo:1st fret BPM: 125 [Intro] E B [Verse 1] N.C. E Die ander dag toe voel ek lam, N.C. E Ek wou 'n klein bietjie ontspan, N.C. A En 'n boer maak ’n plan, N.C. E Ek sit my tv-set toe aan, N.C. B Jy sal nie glo wat ek sein, N.C. E B Daar op my tv screen. [Verse 2] N.C. E Dit was 'n nare gesig, N.C. E Dit het my heeltemal ontwrig, N.C. A Dit was 'n moerse klug, N.C. E Dit was P.W. se gesig, N.C. B En langs hom staan ou oom Pik, ja, N.C. E B Ooo, ek dog ek gaan verstik. [Chorus] E Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af) A Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af) E B Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af) N.C. E B Want dis 'n helse straf. [Verse 3] N.C. E Ek stap kombuis toe kry ’n bier, N.C. E En skakel oor na TV4, N.C. A O my god wat het ons hier, N.C. E Wat my tv screen ontsier, N.C. B Is daar nerens om te vlug, N.C. E B Van daai man se mooi gesig. [Verse 4] N.C. E Met sy vinger in die lug, N.C. E Gaan hy my lewe net ontstig, N.C. A En die programme in die lug, N.C. E Sien jy net P.W. se gesig, N.C. B Ek vat jou nou ’n wed, N.C. E B Al die bure het M-net! [Chorus] E Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af) A Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af) E B Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af) N.C. E B Want dis 'n helse straf. [Bridge] N.C. Oooh, E Ek sê jou dis finaal, G#m Voor julle my kom haal, A En ek met al my verstand, F#m In die gestig beland, N.C. E B Als daar iets is wat mij kwel, N.C. E B Is dit mij TV stel. [Interlude] E A E B E B E7 A E B E B E A E B E B E A E B E B E A E B E B E A E B E B [Chorus] E Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af) A Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af) E B Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af) N.C. E B Want dis 'n helse straf. [Chorus] E Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af) A Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af) E B Sit dit af, sit dit af, (sit dit af, sit dit af) N.C. E Want dis 'n helse straf. -----------