TAB by Song : 299175
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Hillbrow by Johannes Kerkorrel Hillbrow Capo:no capo D A G 'n ou man sit by die straat kafee D G A en kyk al die mense loop heen en weer G D boemelaars raas by die wimpy bar G D en Fontana is oop, tot laat in die aand G D kaalvoet kinders in die straat G D wys parkeerplek aan G D en hou dan die hand en hou dan die hand G D A en hou oop die hand, ja Koor: D A D D A Bm en gee gee gee, gee gee gee G D jou sente jou drome jou klere vol gate G A D gee jou hart vir hillbrow G A D ja gee jou hart vir hillbrow D A G In Quartz Straat hoor ek ‘n meisie my roep, D G A Daar’s ‘n Hare Krishna wat vra wat ek soek G D En ken ek vir Jesus? Vra ‘n man op die stoep, G D Tussen Hillbrow records en Estoril Books G D En dis lank na twaalfuur, G D En die Hillbrow toring stuur G D Sy seine in die nag, sy sein in die nag, G D A Sy sein vir die junkies wat wag, o Koor: D A D D A Bm en gee gee gee, gee gee gee G D jou sente jou drome jou toekoms vol gate G A D gee jou hart vir hillbrow G A D ja gee jou hart vir hillbrow G D En die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel, G D En stemme en musiek klink in elke woonstel. G D Ons sit in die son, drink wyn, G D Ons survive met ‘n helse lot pyn in hierdie land, ja G D Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef, G D A Op die een wat kry wat hy vra, ja Koor: D A D D A Bm en gee gee gee, gee gee gee G D jou sente jou drome jou toekoms vol gate G A D gee jou hart vir hillbrow G A D Komaan, gee jou hart vir Hillbrow ----------