TAB by Song : 295096
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Staan Vas by Jo Black Staan Vas Tuning:E A D G B E Key:A Capo:2nd fret [Verse 1] G D Hou vas, drome van hoop sal jou oppas C Altyd gedink jy sal naby wees D Jy sal naby wees [Verse 2] G Sluk terug, geen tyd vir trane nie D Tree terug, niemand verstaan nie C D Dit tap my leeg, ek sal aanbeweeg [Pre-Chorus] Am G Storms reën neer en die berge keer wind nie C D Voel of my siel resoneer teen 'n klip [Chorus 1] G Hierdie rots, my fondasie, gekraak onder my D Voel onveilig, ek's duiselig, my voete bly gly C D Staan vas, ek moet net die val oorleef, staan vas [Verse 3] G D Ek smeek, vat my verlede voor ek breek C Die gewig van my hart lê hier swaar op my D Ek moet staande bly [Verse 4] G Mis nou die tye wat ons kon praat D En nou is daar geen groter nood C D Ek bly leef, maar dis net oorleef [Pre-Chorus] Am G Storms reën neer en die berge keer wind nie C D Voel of my siel resoneer teen 'n klip [Chorus 1] G Hierdie rots, my fondasie, gekraak onder my D Voel onveilig, ek's duiselig, my voete bly gly C D Staan vas, ek moet net die val oorleef, staan vas [Chorus 2] Em Hierdie rots, my fondasie, gekraak onder my Bm Voel onveilig, ek's duiselig, my voete bly gly C D Staan vas, ek moet net die val oorleef, staan vas [Bridge] C G D Al voel jy alleen en die wolke dreun om jou Am Bm C D Na die stormreën word die lig weer blou [Chorus 3] G Jy's my rots, my fondasie, Jy's altyd by my D Ek voel veilig, uiteindelik kan ek regop bly C Ek staan vas, ek het hierdie die val oorleef D Ek staan vas [Chorus 4] G Jy's my rots, my fondasie, Jy's altyd by my D Bm Ek voel veilig, uiteindelik kan ek regop bly C Ek staan vas, ek het hierdie die val oorleef D Ek staan vas G Staan vas -----------