TAB by Song : 295095
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Spring by Jo Black Spring Tuning:E A D G B E Key:B Capo on 4th Fret to play in G-shape [Intro] G Cadd9 Em7 D Cadd9 [Verse 1] G Welkom by jou eerste tree Cadd9 Welkom by die begin Em7 Hierdie is die oomblik D Cadd9 Waarvoor jy gewag het G Jou toekoms lê oop en bloot Cadd9 Verlede is net 'n woord Em7 Môre kan wees net D G Waarvoor jy gehoop het Em7 So kom ons vat 'n kans D G Cadd9 'n Kans en kyk net wat gebeur Em7 Al wat ons ooit berou is dat D Cadd9 Ons bang was vir probeer [Chorus 1] G D So spring... Em7 Cadd9 Duik uit oor die afgrond G D Jy sal sien jy het vlerke Em7 Cadd9 Waarvan jy nog nooit geweet het nie Em7 D Voel jy die drome wat jou nader nooi G/B Cadd9 Iets in jou fluister "Dis nou of nooit" Em7 D So spring... G/B Cadd9 Duik uit oor die afgrond G D Em7 Cadd9 SPRING G D Em7 Cadd9 [Verse 2] G Amper het ons opgegee Cadd9 Dalk vat dit net nog een tree Em7 Vandag is die môre D G Waarvoor jy gewag het Em7 So kom ons vat 'n kans D G Cadd9 'n Kans en kyk net wat gebeur Em7 Al wat ons ooit berou is dat D Cadd9 Ons bang was vir probeer [Chorus 2] G D So spring... Em7 Cadd9 Duik uit oor die afgrond G D Jy sal sien jy het vlerke Em7 C Waarvan jy nog nooit geweet het nie Em7 D Voel jy die drome wat jou nader nooi G/B Cadd9 Iets in jou fluister "Dis nou of nooit" Em7 D So spring... G/B Cadd9 Duik uit oor die afgrond G D Em7 Cadd9 SPRING G D Em7 Cadd9 [Chorus 3] G D So spring... Em7 Cadd9 Duik uit oor die afgrond G D Jy sal sien jy het vlerke Em7 C Waarvan jy nog nooit geweet het nie Em7 D Voel jy die drome wat jou nader nooi G/B Cadd9 Iets in jou fluister "Dis nou of nooit" Em7 D So spring... G/B Cadd9 Duik uit oor die afgrond Em7 D Duik uit oor die afgrond G D Em7 Cadd9 SPRING G D Em7 Cadd9 [Outtro] G/D So spring... G/D Duik uit oor die afgrond --------