TAB by Song : 281998
Tab List Area
1 Pages 1 Results
N1-Roete Noord by Jannie Du Toit & Thean Kotzé N1-Roete Noord Tuning:E A D G B E Key:C Capo:no capo Dis die lewendige, akoestiese weergawe van hulle Kiekies: Lucas se Liedjies-konsert. Dit begin met ‘n lopende baslyn van C na Am na G na F terug na G. [Verse 1] C F Ou Kaapstad was van altyd af nog baie mooi vir my C Am F G en ek sou baie graag net hier teen Tafelberg wou bly C waar die Kaapse Dokter dikwels kwaai F oor Duiwelspiek die stad indraai C F G C en als wat leef en beef die baai wil inwaai [Verse 2] C F Waar jy ook vandaan kom, daar’s ‘n plekkie vir jou êrens hier C Am F G ‘n snelweg selfs, van Seepunt af, wat lei na nêrens nie C Waar Rhodes staan sonder woorde F in die tuin en wys my waar die noorde is C F G C en weet ek dis na jou wat ek verlang [Chorus] F G C Am Want my huis is waar my hart is en my hart is daar by jou F G C G Al die vreugde van ou Kaapstad is teen jou gemeet maar flou F G C Am want my huis is waar my hart is en my hart is in my motor F G C Am wat die N1-roete noord volg tot by jou, tot by jou F G C Wat die N1-roete noord volg tot by jou [Verse 3] C F Toe Dias hier verby is op die ruwe rug van ‘n stormsee C Am F G het hy die plek die naam, van Storm Kaap gegee C Miskien het hy ook op daardie dag F ook na sy huis verlang C F G C soos ek vanaand hier teen Tafelberg se hang [Chorus] F G C Am Want my huis is waar my hart is en my hart is daar by jou F G C G Al die vreugde van ou Kaapstad is teen jou gemeet maar flou F G C Am want my huis is waar my hart is en my hart is in my motor F G C Am wat die N1-roete noord volg tot by jou, tot by jou F G C Wat die N1-roete noord volg tot by jou ------