TAB by Song : 281360
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Hierdie Kind by Jan De Wet Hierdie Kind Tuning:E A D G B E Key:F Capo:no capo [Intro] F Bb C F F Bb C F [Verse 1] F Bb Wie sou kon dink dat eeue terug C F Soos die profete sê Bb Uit Betlehem 'n Kind sou kom C F Wat in 'n krip sou lê Bb En wie sou kon dink dat hierdie Kind C F Maria en Josef se seun Bb Die sonde van hierdie wêreld C F Op Homself sou neem [Verse 2] Bb En wie sou kon glo dat hierdie Kind C F Wat lag, en speel, en sing Bb Vir al Sy maatjies in die buurt C F En vir ons die lig sou bring Bb En wie sou kon droom dat hierdie Kind C F Die wonder laat gebeur Bb Dat dooies opstaan en dowes hoor C F En sondaars hul bekeer Bb En wie sou kon raai dat hierdie Kind C F Vir 'n wêreld se pyn en nood Bb As Verlosser aan 'n kruis sou sterf Bb C F En opstaan uit die dood [Interlude] Bb C [Chorus] Bb F En o ek weet Bb F Ek weet dit gewis G Dat hierdie Kind Bb C F Die Redder is Bb F En o ek glo Bb F Ek glo dit gewis G Dat hierdie Kind Bb C F Ons hoop en redding is [Instrumental] Bb C F [Verse 3] F Bb Soos die jare kom en gaan C F Sedert daardie dag Bb Soek die mensheid steeds na lig C F Nog nooit was dit só nag Bb Volke veg teen volke C F Een broer teen 'n ander Bb Wit teen swart, en swart teen wit C F Dit het nog nooit verander Bb En soveel mense wêreldwyd C F Leef steeds in hongersnood Bb En atoombomme, en vigs, en aborsies C F Maak miljoene mense dood [Verse 4] Bb En die dwaasheid van die mensheid C F Word die wysheid van die uur Bb En strome vuil besoedeling C F Vernietig die natuur Bb Maar te midde van al hierdie chaos C F O, wat ons glad nie meer kan keer Bb Weet my hart verseker Bb C F Hierdie Kind kom weer [Chorus] Bb F En o ek weet Bb F Ek weet dit gewis G Dat hierdie Kind Bb C F Die Redder is Bb F En o ek glo Bb F Ek glo dit gewis G Dat hierdie Kind Bb C F Ons hoop en redding is [Instrumental] Bb C F [Verse 5] F Bb Wie sou kon dink dat hierdie Kind C F Weer eendag terug sal keer Bb Om as Regter te kom oordeel C F En as Koning te regeer Bb Verstaan jy nou, o kan jy sien C F Wie hierdie Kindjie is Bb Dat Hy die Regter, die enigste hoop Bb C F Vir hierdie wêreld is [Outro] F Bb C F ---------