TAB by Song : 281349
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Word Wakker by Jan Blohm Word Wakker Tuning:E A D G B E Key:E Capo:no capo [Intro] E E E E [Verse 1] E Sy dra 'n vuur in my are E B Ek brand my as die laaste een wat bars B A Vir 'n pakkie twintig blou E Dit bring my twee strate nader aan jou [Verse 2] E My hande voel soos die van 'n ander E B En ek wonder, kan 'n man verander A Ek het iets nodig om aan vas te klou A E 'n Tien pond hammer of 'n vrou, soos jy B Hoe's daai vir bely? [Chorus] E Ek word wakker in die oggend vuisvoos in 'n sloot B Met bloed in my are en met jou in my mond A 'n Foto van jou, jy hou 'n foto van my vas E In die gatsak van my blou jeans B En crazy scenes B Jy soen my met jou E Toe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe E Toe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe [Verse 3] E Ek lewe nou al heeltemal te lank B In vreemde plekke uit 'n ou rugsak A Waar sal ek my liefde kry A Seker net daar waar jy bly B Hey hey hey [Chorus] E Ek word wakker in die oggend vuisvoos in 'n sloot B Met bloed in my are en met jou in my mond A 'n Foto van jou, jy hou 'n foto van my vas E In die gatsak van my blou jeans B En crazy scenes B Jy soen my met jou E Toe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe E Toe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe E Toe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe E Toe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe | He plays this live with a capo on the bottom 5 strings 2nd fret and using different chords. ---------