TAB by Song : 281346
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Ruby by Jan Blohm Ruby CAPO: 4th Fret Transpose to E to play without CAPO [Intro] G [Verse 1] C Ruby sit nader, trek dig die gordyne G Gooi my verlossing met jou sakkie medisyne C Gooi jou asem oor die kers en trek toe die komberse G Die nag het koud geword [Chorus] F C En hier, hier kom die son F C Ja hier, hier kom die son [Verse 2] Ons het gebid vir reen tussen vier mure G Ek en jy en 'n wereld buite die deur C Oh, saggies is jou hare, Frangipani en blare G Jy is my ondergrond [Chorus] F C En hier, hier kom die son F C Ja hier, hier kom die son G F Lê___, lê my neer C G F G C Oh baby, lê___, lê my neer [Verse 3] Salower en rose en die rook draai in kringe G Hoor jy die stem of hoor jy die gesange? C Wel, ek wil jou {liede?) en ek wil jou hart G Klop saam met my hart [Chorus] F C En hier, hier kom die son F C Ja hier, hier kom die son G F Lê___, lê my neer C G F G C Oh baby, lê___, lê my neer [Bridge] Eb Bb C dit is n tyd vir leiding, ek voel heilig nou Eb Dm7 C Daar is n tyd vir bevryding Baby, ek voel veilg nou Eb Bb C Daar is n tyd vir genesig ek voel heilig nou Eb G C Hoor jy [Verse 4] C Jy preach die gospel volgens Elvis en Johnny Walker G Bring daai verlossing vir my C Want daar’s teer in my longe en vuur in my hare G Ek voel heilig hier [Post chorus] G F Lê___, lê my neer C G F G C Oh baby, lê___, lê my neer (## Lyrics Needed From Here ##) [Bridge] Eb Dm7 C Eb Eb Dm7 C Eb Eb Dm7 C Eb G C --------