Tab Realm

TAB by Song : 281344
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Tab List Area
1 Pages 1 Results

Opgedra Aan Dinsdag by Jan Blohm


            Opgedra Aan Dinsdag 




Tuning:E A D G B E
Capo:no capo
A
Nota: NC = No chord
 
Luister na CD vir die ritme
 
 
[Intro]
 
C F
 
[Verse 1]
 
N.C.                          C                        F
En ek voel hierdie swart koffie kom krap aan my dop
               C                           C
butterflies en vulkane wat jy in my pyp in stop
          Am                          F
maar roep gister want ek sweer ek was oraait
                  Am                          F
daars 'n song van Valiant Swart opgerol in my jeans se gatsak
 
[Verse 2]
 
NC                C
en die robots bly change
                 F
soos die kind in my
                 C
soos die vrou in jou
                       F
wat jy so styf aan vas hou
                Am
maar eks heel oraait my dear
            F
tragedie is tralies
            Am                            F
en erens in Sidewalk Cafe val ek weer vir jou
 
[Verse 3]
 
N.C.             C
oor my whiskey glas
           F
en oor my emosies
                    C
hier kan ek jou nie los nie
                               F
jy hoort in 'n bookshop by die see my dear
          Am
en oor en oor dreun dit
           F
en dat all together
                Am
ek sweer ek bly forever
           F
jou closet poet
 
[Verse 4]
 
N.C.
shhh
        C
die nag ontwaak
                F
soos 'n kind so naak
           C
tel jy die wolke
              F
diep binne my my ?
                  Am
en ek hoop jy is oraait my dear
                F
want al hierdie koue
          Am
het my so onbetrokke
               F
by jou heilige ontwaak
 
[Outro]
 
NC              C
slaap wel slaap nou
                F
slaap wel slaap nou
                C
slaap wel slaap nou
                F
slaap wel slaap nou
 
* eindig met C *
  



---------