Tab Realm

TAB by Song : 281342
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Tab List Area
1 Pages 1 Results

Groentrui by Jan Blohm


           Groentrui



Capo:no capo

                                 Bm
En die son brand bitter my gedagtes
        G                            A
As die son of die reen vir jou kom haal
                        Bm
Jy se iewers is daar liefde
G                                 A
Iewers waar die tyd vir jou kom haal
 
Chorus
***************************
                G
Bly vanaand by my
                     Bm
Ek weet jy?t seer gekry
                              A
Sit jou lyf hier in my groen trui
                G Bm A
Bly vanaand by my x3
 
*************************
 
Wie?s die girl daar onder jou oe
Wat in Christmas kan glo
Happy hours by die kroee
 
Vra my laaitie het jy ?n light
Jy vul ?n droom soos ?n kite
En ek sceme tonight,  tonight
 
Chorus
 
Maak my siek maak my blind
Ek is jammer ek het jou ingesluk
Is daar iemand wat vir my bid
 
Maak my hartjie weer rein
Gee my Rembrandt van Rijn
Maak my blind vir seine
 
Chorus




--------