Tab Realm

TAB by Song : 280917
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Tab List Area
1 Pages 1 Results

Duisend Jaar Van Nou by Jaid River




    Duisend Jaar Van Nou 




Tuning:E A D G B E
Key:F
Capo:no capo

[Intro]
E
 
 
[Verse 1]
E                A
Jou oe dans, met avontuur
      C#m        B             E
Ek is bang, maar wys my wat jy sien
E                      A
Die tyd verloop en die dae vergaan
      C#m              B                   E
Ek besef, ek moet iets groters van my lewe maak
 
 
[Chorus]
A                        E
Die stad se klank het my omvou
                       B
In arms sterker as die see
                           A
Jou woorde roer iets in my hart
                   A
Ek wil alles in my gee
                      C#m
Se my wie sal ek moet wees
                          B
wWat kan ek se wat moet ek doen?
                      A
Dat die werels my sal onthou
                       E
Oor n duisend jaar van nou
 
 
[Verse 2]
E                A
Jou woorde lag, deur die lewens pyn
      C#m        B             E
Al is dit seer, bly jy glo in soveel meer
E                      A
My hart is oop, soms bang en ook aleen
      C#m              B                   E
Maar ek besef, daar moet iets beters as net more wees
 
 
[Chorus]
A                        E
Die stad se klank het my omvou
                       B
In arms sterker as die see
                           A
Jou woorde roer iets in my hart
                   A
Ek wil alles in my gee
                      C#m
Se my wie sal ek moet wees
                          B
wWat kan ek se wat moet ek doen?
                      A
Dat die werels my sal onthou
                       A
Oor n duisend jaar van nou
 
 
[Bridge]
A        E
Oh oh oh ohhhh..
          B                            A
Sal jy my woorde nog kan hoor deur die geraas?
                       A          C#m
Oor n duisend jaar van nou oh ohh ohhh
           B                           A
En op daai ritme deur die koue nag lug dans?
 
 
[Chorus]
A                        E
Die stad se klank het my omvou
                       B
In arms sterker as die see
                           A
Jou woorde roer iets in my hart
                   A
Ek wil alles in my gee
                      C#m
Se my wie sal ek moet wees
                          B
wWat kan ek se wat moet ek doen?
                      A
Dat die werels my sal onthou
                       E
Oor n duisend jaar van nou





----------