Tab Realm

TAB by Song : 279278
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Tab List Area
1 Pages 1 Results

Rum En Raspberry by Jakkie Louw





                            Rum En Raspberry 






Tuning: E A D G B E

[Intro]
 
D A D G D A D
 
[Verse 1]
 
        G                     D
Ek soek daai mosambiek-met 'n kick,
A                  D
'n bietjie R&R sal ek geniet
G                            D
Gee my net 'n slukkie van 'n lekker Los lippie,
A                    D
dan voel ek mos weer mens
G                       D             A               D
Vat weer die pad na die land, van die son, die see en spierwit sand
G                            D                    A                            F#m
Kom maak net 'n kappie by my lekker Afdakkie, dis klein maar langs die see
 
[Chorus]
 
         D                     G
Rum en raspberry, maak my very merry
               A                D
Maak tomorrow -morning, ek 'n nagmerrie
                              G
Rum en raspberry, maak my very merry
               A               D
Maak tomorrow -morning, ek 'n nagmerrie
                              G
Rum en raspberry, maak my very merry
               A                D
Maak tomorrow -morning, ek 'n nagmerrie
 
[Verse 2]
 
      G              D     A                 D
Dippe Dittle was die naam, proe so lekker as ek ontspan
G                   D         A               D
Die aand was net te kort, toe ek rammetjie uitnek word
G               D               A           D
Die mense sê ek raas, maar ek's mos eintlik van die plaas
G                D           A
As ek partyjie hou, hier's 'n R&R vir jou
 
[Chorus]
 
         D                     G
Rum en raspberry, maak my very merry
               A                D
Maak tomorrow -morning, ek 'n nagmerrie
                              G
Rum en raspberry, maak my very merry
               A                D
Maak tomorrow -morning, ek 'n nagmerrie
                              G
Rum en raspberry, maak my very merry
               A                D
Maak tomorrow -morning, ek 'n nagmerrie
                              G
Rum en raspberry, maak my very merry
               A                D
Maak tomorrow -morning, ek 'n nagmerrie
 
[Instrumental]
 
D G A D G A D
 
[Verse 3]
 
       G                  D    A                    D
Ek raak toe wakker in die son, die smaak vir gister in my mond
G                               D
My kop voel soos 'n cracker, ek voel nie baie lekker
A             D        G                                     D
My vriend sê toe "hey, kry vir jou van daai mosambiek met 'n Kick"
 A                      D
"Net 'n bietjie R&R sal jy geniet"
G                         D                  A                        D
Vat net 'n slukkie van 'n lekker los Lippie, dan voel jy weer soos 'n mens
 
[Chorus]
 
         D                     G
Rum en raspberry, maak my very merry
               A                 D
Maak tomorrow -morning, ek 'n nagmerrie
                              G
Rum en raspberry, maak my very merry
               A                 D
Maak tomorrow -morning, ek 'n nagmerrie
                              G
Rum en raspberry, maak my very merry
               A                 D
Maak tomorrow -morning, ek 'n nagmerrie
                              G
Rum en raspberry, maak my very merry
               A                 D
Maak tomorrow -morning, ek 'n nagmerrie
 
(Dis is nou die lekkerste wat ek nog ooit gevoel het)







------------