Tab Realm

TAB by Song : 279277
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Tab List Area
1 Pages 1 Results

Koekie-Loekie by Jakkie Louw






        Koekie-Loekie 







Tuning: E A D G B E

[Intro]
G C D G
 
[Chorus]
             G                       C
Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie- Loekie
                D                    G
Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie
                                     C
Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie- Loekie
                D                    G
Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie
G           C   D   G G C  D G
 Koekie...!!
 
[Verse 1]
G                       C
Ouens gaan mal as hulle Koekie sien
      D                      G
Hulle koppe draai as sy haar rokkie swaai
                        C
Elke keer maak sy so 'n Kaapse draai
           D                    G
Oh meisie, skud, skud, los daai lyfie
G      C      D               G
Koekie.. Koekie, meisie ja jy het dit
G      C      D               G
Koekie.. Koekie, meisie ja jy het dit
 
[Chorus]
             G                       C
Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie- Loekie
                D                    G
Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie
                                     C
Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie- Loekie
                D                    G
Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie
 
[Verse 2]
G                                 C
Die meisies raak jaloers as hulle Koekie sien
     D                      G
Rooi lippies, haartjies opgetof het
                                   C
Haar ma't haar geleer, sy moet nie skaam wees nie
        D                         G
Want sy het dit, van haar kop tot tone
G      C      D               G
Koekie.. Koekie, meisie ja jy het dit
G      C      D               G
Koekie.. Koekie, meisie ja jy het dit
 
[Chorus]
             G                       C
Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie- Loekie
                D                    G
Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie
                                     C
Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie- Loekie
                D                    G
Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie
 
[Verse 3]
G
Koekie is 'n meisie vannie Kaap
C
Wat hou van party en nooit gaan slaap
G                                      D
Die manne wil haar almal hê, want sy's mooier as 'n mens
G                               C
Sy skud haar lyfie hier en daar en maak die meisies almal naar
D
Sy is so pragtig, almal sê dit "vir 'n meisie, ja sy het dit"
 
[Chorus]
             G                       C
Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie- Loekie
                D                    G
Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie
                                     C
Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie- Loekie
                D                    G
Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie
G      C      D               G
Koekie.. Koekie, meisie ja jy het dit
G      C      D               G
Koekie.. Koekie, daai meisie, ja sy het dit, het dit!








-----------