TAB by Song : 278941
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Vriendskap Se Water by Jak de Priester Vriendskap Se Water Tuning: E A D G B E D G Ons kom al ‘n lang pad, ons ken mekaar goed A D Mense se water is dunner as bloed D G Maar ek en jy weet dat die tyd ons net leer A D Dat vriendskap se water ons vlerke kan gee [Verse 2] D G Die lewe gee klappe, maar saam klap ons terug A D Jy leun op my skouer, en staan op jou brug D G Jy wys my die sonskyn as ek my vreuge verloor A D En ek speel vir jou ‘n liedtjie en dan sing ons saam met die koor [Chorus] G D Maar die mense se water is dunner as bloed A D Maar jy is my rots in die wereld se vloed G D En ek maak jou klam as iets binne jou woed A D So ons weet dat water is soms dukker as bloed [Verse 3] D G Ek is lief vir jou kinders, en jy ook vir myne A D Ek is bly as jy bly is en jy ken ook my pyne D G Saam maak ons planne soms luister jy net A D En laat om ‘n kampvuur sal ons die wereld kan red [Chorus] G D Maar die mense se water is dunner as bloed A D Maar jy is my rots in die wereld se vloed G D En ek maak jou klam as iets binne jou woed A D So ons weet dat water is soms dukker as bloed [Bridge] Bm Want as ek moeg is dan dra jy my G As ek ver is kom haal jy my D As ek hier is dan se jy my A Die lewe is ok Bm As ek moeg is dan dra jy my G As ek ver is kom haal jy my D As ek hier is dan se jy my A Die lewe is ok [Verse 4] D G Ons kom al ‘n lang pad, ons ken mekaar goed A D Ek deel my probleme, ons gee mekaar weer moed D G Jy troos my as ek huil en ek koop vir jou ‘n bier A D En as die springbokke wen, dan sal ons dit vier [Chorus] G D Maar die mense se water is dunner as bloed A D Maar jy is my rots in die wereld se vloed G D En ek maak jou klam as iets binne jou woed A D So ons weet dat water is soms dukker as bloed [Chorus] G D Maar die mense se water is dunner as bloed A D Maar jy is my rots in die wereld se vloed G D En ek maak jou klam as iets binne jou woed A D So ons weet dat water is soms dukker as bloed [Ending] A D So ons weet dat water is soms dukker as bloed -----------