Tab Realm

TAB by Song : 278939
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Tab List Area
1 Pages 1 Results

Lief En Leed by Jak de Priester






          Lief En Leed 







Tuning: E A D G B E

[Intro]
D C G A D C G
 
[Verse 1]
       D                         G         D
Ek is lank terug gebore, om die wêreld te sien
       D         Bm                      A
Om my lief en my leed en my brood te verdien
           D                    G         D
Ek is van jongs af geleer om my beste te gee
          D                         A          D
Om na die wenstreep te hardloop te swem in die see
 
 
[Verse 2]
         D                          G         D
Ek is verduidelik dat hardewerk my êrens sou bring
     D       Bm                          A
Medaljes in sport en in die skoolkoor te sing
       D                         G        D
Om te glimlag vir die mense voor etes te bid
         D                               A       D
Om op te staan in die skoolbus sodat ‘n dame kan sit
 
 
[Chorus]
               D         G          A         D
Maar daar’s ‘n tyd om te kom en ‘n tyd om te gaan
    D         G             A         D
‘n tyd om te luister en ‘n tyd om te shine
    D         G         A         Bm
‘n tyd om te jaag en ‘n tyd om te sit
              G             A         D
‘n tyd om te luister en ‘n tyd om te bid.
 
 
[Interlude]
D C G A D C G
 
 
[Verse 3]
         D                         G            D
Ek het gesien in die lewe dat die dice vir jou val
    D                                 A
Jy woon in ‘n mooi huis of bly in ‘n stal
      D                          G                D
Die wêreld is ons woning daars oorlog en daar is rus
     D                           A          D
Die bal in jou hande jy kan dit gryp of dit mis
 
 
[Chorus]
               D         G          A         D
Maar daar’s ‘n tyd om te kom en ‘n tyd om te gaan
    D         G             A         D
‘n tyd om te luister en ‘n tyd om te shine
    D         G         A         Bm
‘n tyd om te jaag en ‘n tyd om te sit
              G             A         D
‘n tyd om te luister en ‘n tyd om te bid.
 
 
[Bridge]
          G            A      D            Bm
Ek het geleer dat die tyd vir niemand sal stilstaan
            G            A          D
En dat die haan op ‘n dag weer sal kraai
         G            A          D       Bm
Ek het geleer dat my lewe net genade van bo is
            G                    A
En dat net liefde die hart kan genees
 
 
[Chorus]
               D         G          A         D
Maar daar’s ‘n tyd om te kom en ‘n tyd om te gaan
    D         G             A         D
‘n tyd om te luister en ‘n tyd om te shine
    D         G         A         Bm
‘n tyd om te jaag en ‘n tyd om te sit
              G             A         D
‘n tyd om te luister en ‘n tyd om te bid.
 
 
[Ending]
          D          G           A         D
Daar’s ‘n tyd om te troos en ‘n tyd om te sing
          D          G         A         D
Daar’s ‘n tyd om met liefde en hulde te bring
          D          G        A         Bm
Daar’s ‘n tyd om te kom en ‘n tyd om te ry
               G             A           D
‘n Tyd om die heeldag in jou warm bed te bly
 
 
          D         G          A         D
Daar’s ‘n tyd om te wen en ‘n tyd vir verloor
          D          G          A         D
Daar’s ‘n tyd om te luister en tyd om te hoor
          D          G        A         Bm
Daar’s ‘n tyd vir vergewe en tyd vir vergeet
                    G             A           Bm
Daar’s ‘n tyd om te lewe dis jou lief en jou leed
              G              A            D
‘n Tyd om te lewe, moet dit liefs nie vergeet
 
[Outro]
D C G A   D C G








----------