TAB by Song : 278938
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Groen Mamba by Jak de Priester Groen Mamba Tuning: E A D G B E [Verse 1] G Ek sit in die donker koppie koffie in my hand C En ek wonder hoe de heng het ons hier beland D ‘n Man en ‘n vrou en ‘n baba wat huil C D Hoe kan ek my twenties vir die lewe ruil [Verse 2] G Ons bly in ‘n huis in die bank se huis C En net soos al die ander het ons huis ook ‘n kruis D My vrou is wispeltuirig dan sy vriendelik dan sy kwaad C D Ek weet nie wat sy soek nie soek se liefde ek soek raad [Chorus 1] G D Groen Mamba vir jou baba, en prozak vir jou vrou D G En elke aand ‘n disprin om die bloed lekker dun te hou G D Groen Mamba vir jou baba, en ‘n myprodol vir jou vrou D G En die homopaat se druppeltjies om die trane weg te hou G D Groen Mamba vir jou baba, en rooibostee in die nag D G En ‘n hand vol vitamites, dit help ons deur die dag. [Verse 3] G Die lewe het net deesdae so normaal geword C Al my vriende het hierdie jaar ‘n pa geword D Vakansietyd in Hartenbos, ‘n gypsy karavaan C D Oorals speel die duintjie van Sevende Laan [Verse 4] G Elke liewe dag is nog ‘n dag verby C Tyd staan nie stil nie soos ‘n trein wat ry D Die nuus maak my depres en die baba wil nie slaap C D As ons huis net eers verkoop is dan trek ons na die Kaap [Chorus 2] G D Groen Mamba vir jou baba, en prozak vir jou vrou D G En elke aand ‘n disprin om die bloed lekker dun te hou G D Groen Mamba vir jou baba, en ‘n myprodol vir jou vrou D G En die homopaat se druppeltjies om die trane weg te hou G D Groen Mamba vir jou baba, en rooiwyn vir jou vrou D G En ‘n lekker pil as jy 60 strike om daai spier lekker fiks te hou [Verse 5] G Wat sou ons gedoen het sonder KFC C Na wie sou ons gekyk het sonder DSTV D Hoe sou ons oorleef het sonder ‘n klein bietjie wyn Hoe keer mens al die worries en die hart se pyn [Verse 6] G Hoeveel pille moet ons sluk om net ons sanity te hou C Hoeveel gatte moet ons lek om net ons jobs te hou Hoeveel nagte moet ons opwees voor die baba deurnag slaap D Ek se jou my pellie, dis lekker in die Kaap [Chorus 1] G D Groen Mamba vir jou baba, en prozak vir jou vrou D G En elke aand ‘n disprin om die bloed lekker dun te hou G D Groen Mamba vir jou baba, en ‘n myprodol vir jou vrou D G En die homopaat se druppeltjies om die trane weg te hou G D Groen Mamba vir jou baba, en rooibostee in die nag D G En ‘n hand vol vitamites, dit help ons deur die dag. [Chorus 2] G D Groen Mamba vir jou baba, en prozak vir jou vrou D G En elke aand ‘n disprin om die bloed lekker dun te hou G D Groen Mamba vir jou baba, en ‘n myprodol vir jou vrou D G En die homopaat se druppeltjies om die trane weg te hou G D Groen Mamba vir jou baba, en rooiwyn vir jou vrou D G En ‘n lekker pil as jy 60 strike om daai spier lekker fiks te hou -----------