Tab Realm

TAB by Song : 278937
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Tab List Area
1 Pages 1 Results

Drakensberge Liefde by Jak de Priester






         Drakensberge Liefde








Tuning: E A D G B E

[Intro]
F F C C Bb Bb F C
 
[Verse 1]
    F
Ek spoel gereeld my mond uit as ekke lelik praat
    C
Die stad maak my so anders die trafic maak my klaar
    Bb
Die dokter se my suiker is hopeloos te veel
      F                                 C
En my vrou dink ook dis crazy ons moet nader aan die see
     F
Dan klim ons in my motor en vat die pad alleen
        C
Deur ‘n honderd e-tol torings – die laatnag se persreen
     Bb
Deur Midrand en deur Jozie die tolhek is al duur
     F                                       C          F
Maar vanaand slaap ons net erens, langs die berge en ‘n vuur
 
 
[Chorus]
                          F
Dan maak ons Drakensberge liefde
                           C
Dan maak ons liefde in die Drakensberge
                           Bb
Dan maak ons berge vol van liefde
             F      C
Drakensberge liefde
                               F
Dan drink ons rooiwyn langs ‘n vuurtjie
                            C
Dan vlam ons liefde van die rooiwyn
                           Bb
Dan maak ons berge vol van liefde
              F     C
Drakensberge liefde
 
 
[Verse 2]
     F
Ons ry verby Sasolburg die Vrystaat ken ek goed
    C
Die velde is vol kosmos die aarde in my bloed
    Bb
Ek pluk vir jou net blomme, vir ‘n oomblik staan ons daar
       F                             C
En ek soen jou langs die ooppad, die blou lig en die kar
     F
Ons ry weer bietjie verder, en stop in Heilbron
    C
Ons maak die kar se tenk vol, eet Kentucky in die son
   Bb
Ek los ‘n boodskap op my voicemail, dat niemand ons kan vind
        F                                   C           F
Want vanaand slaap ons net erens langs die berge en ‘n vuur
 
 
[Chorus]
                          F
Dan maak ons Drakensberge liefde
                           C
Dan maak ons liefde in die Drakensberge
                           Bb
Dan maak ons berge vol van liefde
             F      C
Drakensberge liefde
                               F
Dan drink ons rooiwyn langs ‘n vuurtjie
                            C
Dan vlam ons liefde van die rooiwyn
                           Bb
Dan maak ons berge vol van liefde
              F     C
Drakensberge liefde
 
 
[Verse 3]
     F
Ons draai toe in by Clarens, drink ‘n bier by ‘n bar
       C
En ek skryf vir jou ‘n love song, op ‘n akkerboom se blaar
    Bb
Ons drentel deur die straatjies, loop deur ‘n gallery
       F                     C
En ek fluister in jou oor om jy te kan verlei
      F
Maar skielik voel dit weer, soos toe ons nog jonk was
     C
Met sterre in ons oe, en beloftes as ons dronk was
     Bb
Maar vanaand slaap ons hier, in God se verblyf
   F                       C              F
Met jou in my arms, en my woorde oor jou lyf.
 
 
[Chorus]
                          F
Dan maak ons Drakensberge liefde
                           C
Dan maak ons liefde in die Drakensberge
                           Bb
Dan maak ons berge vol van liefde
             F      C
Drakensberge liefde
                               F
Dan drink ons rooiwyn langs ‘n vuurtjie
                            C
Dan vlam ons liefde van die rooiwyn
                           Bb
Dan maak ons berge vol van liefde
              F     C
Drakensberge liefde
 
 
[Ending]
                          F
Dan maak ons Drakensberge liefde







----------