Tab Realm

TAB by Song : 278936
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Tab List Area
1 Pages 1 Results

Alles Vir Liefde by Jak de Priester






           Alles Vir Liefde 







Tuning: E A D G B E

[Verse 1]
                      E   A                     E
Daar’s ‘n veer in die grondpad, dan dink ek aan jou
                       E    A                  B
Daar’s ‘n boog in die hemel, dan verlang ek na jou
                       E  A                   E   C#m
Daar’s ‘n song op die radio, ek dink dis vir jou
                  A              B              E
Want hier tussen hemel en aarde, behoort ek aan jou.
 
 
[Verse 2]
                      E   A                E
Daar’s prent teen die muur, dan skilder ek jou
               E   A           B
Parfum in die lug, vlam dit na jou
                    E  A                  E   C#m
Daar’s reen in die wolke, dan huil ek oor jou
                  A             B                E
Want hier tussen hemel en aarde, behoort ek aan jou.
 
 
[Chorus]
                  A                        E
Ek gee alles vir liefde, ek gee alles vir jou
                  A                E
Ek gee alles vir liefde, alles vir jou
                   A                E    C#m
Ek gee alles vir liefde, alles vir jou
                  A            B                 E
Want hier tussen hemel en aarde, behoort ek aan jou.
 
 
[Verse 3]
                       E  A                   E
Daar’s ‘n glas op die tafel, dan dink ek aan jou
                  E   A                 B
Daar’s kos in die yskas, verlang ek na jou
                    E  A               E   C#m
As ‘n fliek op die TV, ek dink dis oor my
                  A              B              E
Want hier tussen hemel en aarde, behoort ek aan jou.
 
 
[Chorus]
                  A                        E
Ek gee alles vir liefde, ek gee alles vir jou
                  A                E
Ek gee alles vir liefde, alles vir jou
                   A                E    C#m
Ek gee alles vir liefde, alles vir jou
                  A            B                 E
Want hier tussen hemel en aarde, behoort ek aan jou.
 
 
[Verse 4]
                      E   A                     E
Maar die son skyn in Kaapstad, dan dink ek aan jou
             E  A                    B
Dis pers in Pretoria, verlang ek na jou
              E   A                E   C#m
My wynglas is leeg, dan skryf oor jou
                  A             B                E
Want hier tussen hemel en aarde, behoort ek aan jou.
 
 
[Chorus]
                  A                        E
Ek gee alles vir liefde, ek gee alles vir jou
                  A                E
Ek gee alles vir liefde, alles vir jou
                   A                E    C#m
Ek gee alles vir liefde, alles vir jou
                  A            B                 E
Want hier tussen hemel en aarde, behoort ek aan jou.
 
 
[Ending]
                  A           B                  E
Want hier tussen hemel en aarde, vergaan ek oor jou.









-----------