TAB by Song : 274668
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Ek Sit En Verlang by Kurt Darren Ek Sit En Verlang Tuning: E A D G B E Key: D [Intro] D A G G A D [Verse 1] D A D Onthou jy daai boom by jou ouma se huis G Em A Ek het gewonder en jy't my gewys G D Die aand by die dam het ons 'n oomblik gedeel Em A 'n Ster het verskiet en jy het my hart gesteel [Pre-chorus] G D A Nou hoor ek jou stem op die telefoon Em G A Kom kry my vanmiddag by Ouma se boom [Chorus] D G En ek sit en verlang, o D G Ek verlang na jou lyf (Ek verlang na jou lyf) D A Bm En my hart klop so wild o A Dis amper half-vyf D G En ek sit en verlang o D Bm Onthou jy nog hoe? (Onthou jy nog hoe) G Dit voel nog so lank A D Voel so lank voor ek jou weer sien [Instrumental] D A G G A D [Verse 2] D A D Onthou jy my kar ons het hom stukkend gery? G Em A Saggies ge-idle om jou pa te vermy G D Onthou jy daai movie 2-18? Em A Jy't bloedrooi gebloos toe ons jou boetie daar sien [Pre-chorus] G D A Nou hoor ek jou stem op die telefoon Em G A Kom kry my vanmiddag by Ouma se boom [Chorus] D G En ek sit en verlang, o D G Ek verlang na jou lyf (Ek verlang na jou lyf) D A Bm En my hart klop so wild o A Dis amper half-vyf D G En ek sit en verlang o D Bm Onthou jy nog hoe? (Onthou jy nog hoe) G Dit voel nog so lank A D Voel so lank voor ek jou weer sien ------------