TAB by Song : 272170
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Onder In My Whiskeyglas by Koos Kombuis Onder In My Whiskeyglas Tuning: E A D G B E Key: Am [Verse 1] Am Onder in my whiskey glas Em Am sien ek jou weer Am onthou ek hoe ons was, Em Am maar nou's my hart so seer Am Die kroeg se deur is toe, Em Am wasem hang in donker lug Am Em Ek lig my glas op om te proe, Em maar voor my sien ek jou gesig [Chorus] Dm Am Onder in my, onder in my, E Am onder in my whiskey glas E Am is jy nog aan my vas [Verse 2] Am Ek het jou verruil vir die droom Em Am van 'n duisend kontinente Am maar nou sien ek my glas se boom Em Am en ek tel my laaste sente Am Jy's orals in my hier vannag, Em Am ek voel jou in my lewe Am whiskey is hard en jy is sag Em Am jy is bo drank verhewe [Chorus] Dm Am Onder in my, onder in my, E Am onder in my whiskey glas E Am is jy nog aan my vas [Bridge] Am Drie skepe moes my wegvoer Em Am na lande ver van hier Am maar daar's skimme op die vloer Em Am en visioene in my bier Am Ek weet ek was verkeerd gewees, Em Am my oë traan, my maag wil draai Am my drome was nog vis nog vlees, Em Am drie skepe het my hart verraai [Chorus] Dm Am Onder in my, onder in my, E Am onder in my whiskey glas E Am is jy nog aan my vas ------------------ version 2 Tuning: E A D G B E [Intro] Dm A Dm [Vers 1] Dm A Dm Onder in my whiskey glas sien ek jou weer Dm A Dm Onthou ek hoe ons was, maar nou's my hart so seer Dm A Dm Die kroeg se deur is toe, wasem hang in donker lug Dm A Dm Ek lig my glas op om te proe, maar voor my sien ek jou gesig [Koor] Gm Dm Onder in my, onder in my, A Dm Onder in my whiskey glas Gm Dm A Dm Is jy nog aan my vas [Vers 2] Dm A Dm Ek het jou verruil vir die droom van 'n duisend kontinente Dm A Dm maar nou sien ek my glas se boom en ek tel my laaste sente Dm A Dm Jy's orals in my hier vannag, ek voel jou in my lewe Dm A Dm whiskey is hard en jy is sag, jy is bo drank verhewe [Koor] Gm Dm Onder in my, onder in my, A Onder in my whiskey glas Gm Dm A Dm Is jy nog aan my vas Gm Dm Onder in my, onder in my, A Onder in my whiskey glas Gm Dm A Dm Is jy nog aan my vas [Vers 3] Dm A Dm Drie skepe moes my wegvoer na lande ver van hier Dm A Dm maar daar's skimme op die vloer en visioene in my bier Dm A Dm Ek weet ek was verkeerd gewees, my oë traan, my maag wil draai Dm A Dm my drome was nog vis nog vlees, drie skepe het my hart verraai [Koor] Gm Dm Onder in my, onder in my, A Onder in my whiskey glas Gm Dm A Dm Is jy nog aan my vas ------------