TAB by Song : 272169
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Lisa Se Klavier by Koos Kombuis Lisa Se Klavier Tuning: E A D G B E [Inleiding] G Am D Em G Am D Em [Vers 1] G Em Ek het ‘n vriendin ver by die blou see G Teen die hang van Tafelberg Em As die son sak G Speel sy die mooiste melodiëe G Em Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart G Die klavier se grootste vreugde Em hartseer en verlange G verstaan die hart se diepste smart [Koor] G Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier G Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier [Tussenspel] G Am D Em G Am D Em [Vers 2] G Em Ek en Lisa kan nie ophou as sy eers begin het nie, G En sy laat my nooit huistoe loop Em Of afskeid neem G Voor my laaste sigaret nie Em Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee G Kyk uit na Kaapstad in die nag Em Die liggies, en die swart G Swart see [Koor] G Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier G Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier [Tussenspel] G Am D Em G Am D Em [Vers 3] G En onder op die sypaadjie Em Sien ek die bergie en sy maat G Em Staan op en opkyk ver na bo G Vannuit die vullis van Oranjestraat Hulle ken al lank die klanke Em Wat uit haar woonstel stroom G Lank na twaalf, met die deure oop Em Al moan die bure ookal hoe G Word Lisa elke boemelaar se droom [Koor] G Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier G Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier [Uitspeel] G Am D Em G Am D Em ------------