TAB by Song : 272148
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Kouevuur by Koos Du Plessis Kouevuur (A) A die kole gloei soos vroeër aande E7 maar die vuur is in my kop en ‘n ysige wind skroei my hande A vas om die beker met dop die ryp is ‘n vlam om my voete D A maar die koue brand in my bors E7 en ek drink en ek dink aan die soeter A wyn teen die groter dors met ‘n koue hart tot die môre-uur D drink ek teen die vuur in my kop A en ek voel die koue, ek voel die vuur E7 A vreet my stuk-stuk op daar’s te veel met die wêreld gefoeter E7 daar’s te veel met die mense gemors E7 en ek drink en ek dink aan die soeter A wyn teen die groter dors met ‘n koue hart tot die môre-uur D drink ek teen die vuur in my kop A en ek voel die koue, ek voel die vuur E7 A vreet my stuk-stuk op en die helde na al die geploeter lê diep in die aarde se kors E7 en ek drink en ek dink aan die soeter A wyn teen die groter dors met ‘n koue hart tot die môre-uur D drink ek teen die vuur in my kop A en ek voel die koue, ek voel die vuur E7 A vreet my stuk-stuk op E7 A vreet my stuk-stuk op ------------------ version 2 Tuning: E A D G B E Simple picking pattern for chords used: A e|----------------------------| B|-----2-----------2----------| G|-----------2-----------2----| D|--------2-----------2-------| A|--0-----------0-------------| E|----------------------------| E e|----------------------------| B|-----0-----------0----------| G|-----------1-----------1----| D|--------2-----------2-------| A|--2-----------2-------------| E|----------------------------| D e|-----2-----------2----------| B|-----------3-----------3----| G|--------2-----------2-------| D|--0-----------0-------------| A|----------------------------| E|----------------------------| [Intro] | A | % | % | [Verse 1] A Die kole gloei soos vroeër aande E maar die vuur is in my kop en 'n ysige wind skroei my hande E7 A vas om die beker met dop A7 die ryp is 'n vlam om my voete D A maar die koue brand in my bors E en ek drink en ek dink aan die soeter A wyn teen die groter dors met 'n koue hart tot die môre-uur A7 D drink ek teen die vuur in my kop A en ek voel die koue, ek voel die vuur E A vreet my stuk-stuk op E A vreet my stuk-stuk op [Verse 2] A Daar's te veel met die wêreld gefoeter E daar's te veel met die mense gemors en ek drink en ek dink aan die soeter E7 A wyn teen die groter dors met 'n koue hart tot die môre-uur A7 D drink ek teen die vuur in my kop A en ek voel die koue, ek voel die vuur E A vreet my stuk-stuk op [Verse 3] A En die helde na al die geploeter E lê diep in die aarde se kors en ek drink en ek dink aan die soeter E7 A wyn teen die groter dors met 'n koue hart tot die môre-uur A7 D drink ek teen die vuur in my kop A en ek voel die koue, ek voel die vuur [Outro] E A Vreet my stuk-stuk op E A vreet my stuk-stuk op ---------