TAB by Song : 272146
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Jantjie Van Die Berge by Koos Du Plessis Jantjie Van Die Berge Tuning: E A D G B E Capo: 1st fret Key: C# [Intro] | C | % | % | % | [Verse 1] C Lank gelede by die kloof F Aan die Magaliesberg se hang G C Toe diè wat dit vertel nog kinders was A Het 'n siel geswerf wat kind was F C Maar op sy manier 'n man G C Gebore om die berge op te pas [Chorus] G En as die donderwolke saamsweer F C Teen die kranse by die kloof F C G En die dag word soos 'n sterrelose nag C F G C En die dreuning van die donder elke ander klank verdoof G C Het almal op sy vreugdeslied gewag | C | % | G | % | A | % | | F | % | G | % | C | % | [Verse 2] C Want die kranse was sy bure F En die hemel was sy dak G C En sy vriende was die donder en die reën A F En wanneer hy klippe bergaf rol C En doringboompies knak G C Was hy die berg, die storm alles een [Chorus] G En die bliksem skeur die hemel F C En die wind se wolwe huil F C G Nooi die berg se stroefste bome vir die dans F En mens en dier wat vreesbevange C Teen die storm skuil G C Hoor sy lied weerklink van krans tot krans | C | % | G | % | A | % | | F | % | G | % | C | % | [Verse 3] C Lank gelede by die kloof F van die Magaliesberg se hang G C Na nagte teen die kranse in die reën A Het 'n siel gesterf wat kind was F C Maar op sy manier 'n man G C En daarna was die berge weer alleen [Chorus] G Tog die mense die vertel my F C As jy op 'n stormnag F C G Sy spoor vat teen die krans uit en daar skuil F C Hoor jy soms iemand iewers bo die donderslae lag G C En somtyds weer dan hoor jy iemand huil | C | % | G | % | A | % | | F | % | G | % | C | % | [Outro] | C | % | G | % | A | % | | F | % | G | % | C | % | ------------