Tab Realm

TAB by Song : 270773
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Tab List Area
1 Pages 1 Results

Ice-Cream En Vla by Klopjag







          Ice-Cream En Vla 








Tuning: E A D G B E

Regdeur: G  Bm  C  D
 
My sigarette is op -
ek drink my laaste dop
My hart is vol pyn -
ek's ge-"fire" by my myn
my vrou lê kwaad op die mat,
want die bank, die bank het die tv kom vat
 
Maar ek dink aan die dae wat ek ice cream kon eet met vla.
En ek dink aan die dae wat jy en jou ma in 'n ander huis kon kla.
 
Wagter is honger op wag
en ons is weer hier binne sonder krag.
My laaitie is nou ses,
nie slim nie maar hy probeer sy bes
Ek staan deesdae baie meer
en my knieë, my knieë raak seer
want die bank, die bank het die bank kom vat.
 
Maar ek dink aan die dae wat ek ice cream kon eet met vla.
En ek dink aan die dae wat jy en jou ma in 'n ander huis kon kla
 
Maar ek dink aan die dae wat ek ice cream kon eet met vla.
En ek dink aan die dae wat jy en jou ma in 'n ander huis kon kla







------------------

version 2 








Tuning: E A D G B E

[Intro]
G Bm C D x2
 
[Verse 1]
   G                Bm
My sigarette is op
   C               D
ek drink my laaste dop
   G              Bm
My hart... is vol pyn
        C              D
Ek's ge-fire ... by my myn
   G                  Bm
My vrou lê kwaad... op die mat
         C
want die bank...
    D                   G  Bm  C  D
die bank het die tv kom vat!
 
[Chorus]
     G                  Bm
Maar ek dink... aan die dae...
       C                     D
wat ek ice-cream kon eet met vla.
   G                  Bm
En ek dink... aan die dae
     C                   D               G      Bm    C    D
wat jy en jou ma in 'n ander huis... kon kla...
    G    Bm    C     D
Kon kla....         Asseblief hou net op kla!
 
[Verse 2]
G                   Bm
Wagter is honger op wag
   C                 D                 G    Bm   C   D
en ons sit weer hier binne... sonder krag.
   G                  Bm
My laaitie... is nou ses,
    C             D             G   Bm   C   D
nie slim nie maar hy probeer sy bes
   G                  Bm
Ek staan deesdae baie meer
      C                    D
en my knieë, my knieë raak seer
       G                  Bm
Oh ek staan deesdae baie meer
         C         D                     G    Bm   C   D
want die bank, die bank het die bank kom vat.
 
[Chorus]
     G                  Bm
Maar ek dink... aan die dae...
       C                     D
wat ek ice-cream kon eet met vla.
   G                  Bm
En ek dink... aan die dae
     C                 D                 G     Bm    C    D
wat jy en jou ma in 'n ander huis... kon kla...
    G    Bm    C  D
Kon kla....
 
[Outro]
G                  Bm
Maar ek dink... aan die dae...
       C                     D
wat ek ice-cream kon eet met vla.
   G                  Bm
En ek dink... aan die dae
     C                               D       G
wat jy en jou ma in 'n ander huis... kon... kla...










------------