TAB by Song : 269430
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Mia by Kirsten Richard Mia Tuning: E A D G B E Capo: 2nd fret Key: A [Verse 1] G Am Em C Agter 'n stuurwiel tel ek straatligte pedale plat oppad na jou. G Am Em C Ek gorrel woorde in my kop rond, dink aan stories wat ek weet jy van sal hou. G Am Em C Die horlosie se dis laat, maar wat is tyd as twee harte moet praat? G Am Em C So maak die deur oop, nooi my in met daai glimlag wat my siel so raak en se my [Pre-Chorus] G Am Em C Wie is hy en wat het hy wat ek nie het? G Am Em C Was dit ek? Was dit net jy wat wou klim in 'n bed sonder my? [Chorus] G Am Em C Mia, waar was jy? G Am Em C Ek sal wag, regdeur die nag agter jou aan ry. G Am Em C Mia, waar was jy? G Am Em C Vertel jou stories wat ek nie glo nie; sal 'n antwoord kry. [Verse 2] G Am Em C Agter op jou stoep staan ons en sing, dit klink op noot. G Am Em C Jou stem klink bekend, maar die mens agter dit is dood. G Am Em C En jou honde blaf soos mense wat ons voorse en als wil leer, G Am Em C maar waar is hulle nou terwyl ons huil saam die mense wat seer het? [Pre-Chorus] G Am Em C Maar wie is hy en wat het hy wat ek nie het? G Am Em C Was dit ek? Was dit net jy wat wou klim in 'n bed sonder my? [Chorus] G Am Em C Mia, waar was jy? G Am Em C Ek sal wag, regdeur die nag agter jou aan ry. G Am Em C Mia, waar was jy? G Am Em Vertel jou stories wat ek nie glo nie: sal 'n antwoord kry. C G Al maak dit seer diep binne my. --------------