TAB by Song : 258760
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Sonvanger by Karen Zoid Sonvanger Tuning: E A D G B E [Intro] D G [Verse 1] D G D Kyk of jy vir my die son kan vang G D A D Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang D G D Dit is donker by die venster in die middel van die dag G D A D Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag D G D Kyk of jy vir my die son kan bring A G D Daar's 'n liedjie in die gange waar die son kan sing D G D Want dis stil in die hoekie hierdie koue seisoen G D A D Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen [Chorus] D G D A Sonvanger ek vra jou mooi G D Laat hom weer vir my kom skyn D G D A Sonvanger laat my verstaan G A G A Hoe 'n somer sommer so in die niet kan verdwyn D En laat hom skyn [Verse 2] D G D Kyk of jy vir my die son kan kry A G D Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly D G D Kyk of jy die son vir my kan steel A G D Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel [Chorus] D G D A Sonvanger ek vra jou mooi G D Laat hom weer vir my kom skyn D G D A Sonvanger laat my verstaan G A G A Hoe 'n somer sommer so in die niet kan verdwyn D En laat hom skyn [Verse 3] D G D Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad G D A D En 'n handjie vol strale vir die donker in my hart ----------