TAB by Song : 256335
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Somerreën by Kaleidoskoop Somerreën Tuning: E A D G B E [Verse 1] C F C F C G Douvoordag , jy nog aan die oe uitvee, tussendeur wilde hare glimlag jy verlee C G F C F Alhoewel die son nog sluimer agter die berg se voet, het die dag reeds gebreek die C G F oomblik toe jou oe my groet C G F C G O lewenslus lei jou deur die vroee oggenddou en avontuur volg kort op jou spoor [Chorus 1] C G F C Mag die sommerreen jou volg daar waar jy gaan F C G Die see se blou koel branders teen jou voete vasslaan C G F C Mag jou drome in werklikheid ontbind F C G C En waar die wind jou ookal waai, mag jy my liefde daar vind C G F C C G F C Oeee oeeee [Verse 2] Die son sit laag en strooi sy sagte skemerlig, tussendeur skrefiesoe staar ons die verte in Die hier en nou vir ‘n oomblik in ewigheid verbloem terwyl ek oorleun en jou saggies op jou voorkop soen O lewenslus lei jou die koue naglug in en avontuur volg kort op jou spoor [Chorus] C G F C Mag die sommerreen jou volg daar waar jy gaan F C G Die see se blou koel branders teen jou voete vasslaan C G F C Mag jou drome in werklikheid ontbind F C G C En waar die wind jou ookal waai, mag jy my liefde daar vind C G F C C G F C Oeee oeeee [Bridge] F G C F Jou vingerafdrukke rus helder op die dag wat ons agterlaat F G C En more wag nog ‘n dag van lewe saam met jou F C oeeee ------------