TAB by Song : 248343
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Gekruisigde Hande by Louis Brittz Gekruisigde Hande [Intro] G C D Dsus4 x2 D C G D Dsus4 D G C Dsus4 Die lewe by ons is nogal soet G C D Maar die wiele draai vir die kinders van Beiroet C G D G Die vroue in Kairo is moeg gewag vir later C G Die Koerde in Turkye vra: Am D G “Waar’s die lewenswater?” C G D Kan iemand hoor hoe hulle roep: G C D Dsus4 D Here gee ons gekruisigde hande wat gee G C D Gekruisigde voete wat loop Em C Em D Dsus4 D Waar U sou loop van myself gestroop G C D Dsus4 D ‘n hart waarin waarheid kan groei G C D En trane wat vryelik vloei Em C Am D Dsus4 D X2 As wortel diep Sy liefde groei. G C D Dsus4 D Die nuus op die TV laat my sug G C Ek raak dit al gewoond D En ek draai my rug C G Maar ‘n bedelaar in Indië D G Se oë is verwytend C G En deur Sy harde masker Am G Sien ek sy oë is pleitend C G En Jesus vra waarom ek vlug [Refrain] G C D Dsus4 D Here gee ons gekruisigde hande wat gee G C D Gekruisigde voete wat loop Em C Em D Dsus4 D Waar U sou loop van myself gestroop G C D Dsus4 D ‘n hart waarin waarheid kan groei G C D En trane wat vryelik vloei Em C Am D Dsus4 D X2 As wortel diep Sy liefde groei. C D G Ek weet dat iemand sal moet gaan C G D Dsus4 D Dat ander kan verstaan C G Am D G Ek weet dat iemand sal moet sterf Am7 D Dat ander Hom kan erf [Refrain] G C D Dsus4 D Here gee ons gekruisigde hande wat gee G C D Gekruisigde voete wat loop Em C Em D Dsus4 D Waar U sou loop van myself gestroop G C D Dsus4 D ‘n hart waarin waarheid kan groei G C D En trane wat vryelik vloei Em C Am D Dsus4 D X2 As wortel diep Sy liefde groei. -------------