TAB by Song : 226872
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Met Jou Aan My Sy by Les Javan Met Jou Aan My Sy Tuning: E A D G B E Key: F [Intro] F A Bb F F C F C7 [Verse 1] F A Bb F Ooh, Daar's 'n lied in my hart met jou aan my sy. C7 Daar is hoop , daar is vreugde vanaand. F F7 Bb Bbm En ek voel soos 'n koning met jou aan my sy F C7 F C7 Daar is alles wat net mooi is vanaand. [Verse 2] F A Bb F Soos ons stap in die stofpad, hand aan hand verby C7 al die swaarkry van ons volk en ons land. F F7 Bb Bbm en ek sien my koningin en die liefde wat sy bring. F C7 F Sy laat die storms en die swaarkry verdwyn. [Chorus] C C7 F Ooh, elke oomblik saam met jou is hemel om te hou. C7 F Elke soenjie, elke drukkie is genade saam met jou. Bb Bbm En ek voel soos 'n koning met jou aan my sy. Bb F C7 F C7 Daar is alles wat net mooi is vanaand. [Verse] F A Bb F Daar's 'n lied in my hart met jou aan my sy. C7 Daar is hoop , daar is vreugde vanaand. F F7 Bb Bbm Ja ek voel soos 'n koning met jou aan my sy F C7 Daar is alles wat net mooi is, F C7 Ooh, alles wat net mooi is, F C7 F Ja, alles wat net mooi is vanaand. [Outro] F A Bb F F C F -------------