TAB by Song : 223657
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Op Blouberg Se Strand by Laurika Rauch Op Blouberg Se Strand C Die golwe weet waar breek die branders G C Hulle dink hulle's vry Die wolke wentel in die hemel maar G C Op die winde moet hul ry F Dis vroeg in die dag G Op Blouberg se strand C Die wind gaan nog waai F Die son gaan nog brand C Maar dis koel na die lang nag G C En ons groet die dag KOOR: C Goeiemore my sonskyn G C Goeiemore my kind Kom ons draf langs die strand G C Kom ons ry op die wind F G Die sand sal ons skroei en C Die strale sal brand Am Mmmm mmmm C Maar dis vroeg in die dag G Am Op Blouberg se strand Tweede Vers: C Daar is witgekalkte huise G C En ou Tafelberg Daar is hengelaars met stok en hoed G C Wat vroeg visse terg F My pa sê my kind G Ons moet swartmossels vind C Ons is lief vir die see F Ek is lief vir my kind C Ja, dis koel na die lang nag G C En ons groet die dag KOOR: C Goeiemore my sonskyn G C Goeiemore my kind Kom ons draf langs die strand G C Kom ons ry op die wind F G Die sand sal ons skroei en C Die strale sal brand Am Mmmm mmmm C Maar dis vroeg in die dag G Am Op Blouberg se strand ------------