TAB by Song : 168778
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Pieter Medley by Pieter van der Westhuizen Pieter Medley F C G C C F C G C Kom tog saam, jy lyk so skaam C F C Kom tog saam, jy lyk so skaam G C Se my tog wat is jou naam C F C G C Kom tog saam, jy lyk so skaam C F C Kom tog saam, jy lyk so skaam G C Se my tog wat is jou naam C F C G C Hoekom het jy my nie gese, dat jy vir my wil he F C G C nous daar troebelwatertjies, van my enkels tot my kies C F C G C Hoekom het jy my nie gese, dat jy vir my wil he C F C G C nous daar troebelwatertjies, van my enkels tot my kies C G F C Ek is `n winderverwaaide kaalvoetklong ek gee gin flinter om C G F C My rug het almal alle swaarkry saam, maar reguit kop na bo C F C Hier gat ek nou, my kniee vou G C hou maar aan net wat ek het C F C Al moet ek sterf ek gat hom werf G C al is dit net asbrood en hardevet C F C Hier gat ek nou, my kniee vou G C hou maar aan net wat ek het C F C Al moet ek sterf ek gat hom werf G C al is dit net asbrood en hardevet C F G C Bokkie se my reg, is ek goed of is ek sleg C F G C ek wil dit nou weet, of het jy my al vergeet C F G C Bokkie vat jou sloop dat ons na ma se huis toe loop C F G C Vloek en skel is niks, maar jaloers is liederlik C F G C Vloek en skel is niks, maar jaloers is liederlik F C In die skerm loop dit hoog, G C hierdie voet staan daar hoog en droog F C dis die boeties wat daar brou G C met vleis en `n helse skreeu F C In die oond bak die brood G C Die vetderms gee `n eina skoot F C Al die bokkies kom vervoer G C op die werf se groot rumoer F C Ek is dik gelap maar skoon G C Ja ek is dik gelap maar skoon F C Op ons lappliesland is plek G C vir `n man wat hard wil werk F C Ek is dik gelap maar skoon G C Ja ek is dik gelap maar skoon F C Op ons lappliesland is plek G C vir `n man wat hard wil werk C G Wie se kind is jy, wat my so verlei G C weet jou ma van jou, wat so aan my klou C G Het jy jou ma gevra of jy mag ringe dra G C jou neusie is nog nat, maar jy wil aan my kom vat C Laat staan nou net jou steitigheid, G C jy soek vir moeiligeid C Laat staan nou net jou steitigheid, G C jy soek vir moeiligeid C Laat staan nou net jou steitigheid, G C jy soek vir moeiligeid C G Kan jy nie ou kind, jy dra dan nog `n lint G C ek is `n korrelkop jy sal vir my moet hop C G Sal ek of sal ek nie deur skaaitjie toe vytjie G C ek kan tog nie so bly, dis te lekker om te vry C Laat staan nou net jou steitigheid, G C jy soek vir moeiligeid C Laat staan nou net jou steitigheid, G C jy soek vir moeiligeid C Laat staan nou net jou steitigheid, G C jy soek vir moeiligeid C F G C Ek het al gesoek waar die liefde le C F G C aan die einde van die reenboog maar daart net goud gele C F G C As jy my sou vra waar die liefde le C F G C dan is daar net een ding wat ek, wat ek vir jou gaan se C F Die liefde le by my, G C le by my, le by my C F Ja die liefde le G C die liefde le by my C F Die liefde le by my, G C le by my, le by my C F Ja die liefde le G C die liefde le by my C F G C As liefde voor jou staan wat sal jy tog sien C F G C Sal dit `n man met spiere wees, sal hy jou hart bedien C F G C As jy my sou vra waar die liefde le C F G C dan is daar net een ding wat ek, wat ek vir jou gaan se C F Die liefde le by my, G C le by my, le by my C F Ja die liefde le G C die liefde le by my C F Die liefde le by my, G C le by my, le by my C F Ja die liefde le G C die liefde le by my F F F F C Waar waar waar waar die liefde le G G G G C Waar waar waar waar die liefde le F F F F C Waar waar waar waar die liefde le G G G G C Waar waar waar waar die liefde le C F Die liefde le by my, G C le by my, le by my C F Ja die liefde le G C die liefde le by my C F Die liefde le by my, G C le by my, le by my C F Ja die liefde le G C die liefde le by my C F Ja die liefde le G C die liefde le by my C F Ja die liefde le G C die liefde le by my ------------