TAB by Song : 155541
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Halley Se Komeet by Robbie Wessels Halley Se Komeet Standard Tuning Intro: Am G F Am G F As ek net meer kan droom Am G Van die wind in die takke Am G F Van die ou wilgerboom op die plaas Am G F Am G Ek sal alles verruil om weer Sondag na kerk Am G F Saam met Remi te huil vir oulaas Koor: Am F Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis C G Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys Am F Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk C G Wil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik Am F Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim C G As Heidi se oupa net sy snor wil trim Am F Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel C G Ek wens die reen wil weer die grondpad op die plaas verspoel C F C Mamma kook vir ons bokmelk vanaand F C Smelt vir ons kaas in die pan F C F C Vertel vir my weer hoe kry Heidi so seer F C G En waar kom Tautau vandaan Am G F As ek net weer kan glo Am G Soos 'n kind kan vertrou Am G F Daar is engele daar bo wat ons bless Am G F As ek net weer kan kyk Am G Hoe die vlei begin loop Am G F En hoe jou mielies weer mooi lyk John West Koor: Is Remi se apie dan dood Of speel hy nogsteed toneel Pa is Nonna al terug Is dit reen in die lug Of het ek myself weer verbeel Koor: ------------------ version 2 Em D C Em D As ek net meer kan droom van die wind in die takke Em D C van die ou wilgerboom op die plaas Em D C Em D Ek sal alles verruil om weer Sondag na kerk Em D C Saam met Rennie te huil vir oulaas Koor: Em C Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis G D Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys Em C Soos 'n kindjie na 'n kinder bybel prentjie kyk G D Wil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim As Heidie se oupa net sy snor wil trim Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel Ek wens die reen wil die grondpad op die plaas verspoel Mamma kook vir ons bokmelk vanaand Smelt vir ons kaas in die pan Vertel vir my weer hoe kry Heidie so seer En waar kom Tau Tau vandaan As ek net weer kan glo Soos 'n kind kan vertrou daar is engele daarbo wat ons bles As ek net weer kan kyk hoe die vlei begin loop En hoe jou mielies weer mooi lyk John West Koor: Is Rennie se apie dan dood Of speel hy nogsteeds toneel Is Nonna al terug as dit reen in die lug Of het ek myself weer verbeel Koor: ------------------ version 3 Intro: Am G F Verse 1 Em D C As ek net meer kan droom Em D Van die wind in die takke Em D C Van die ou wilgerboom op die plaas Em D C Em D Ek sal alles verruil om weer Sondag na kerk Em D C Saam met Remi te huil vir oulaas Chorus: Em C Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis G D Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys Em C Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk G D Wil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik Em C Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim G D As Heidi se oupa net sy snor wil trim Em C Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel G D Ek wens die reen wil weer die grondpad op die plaas verspoel Bridge : G C G Mamma kook vir ons bokmelk vanaand C G Smelt vir ons kaas in die pan C G C G Vertel vir my weer hoe kry Heidi so seer C G C En waar kom Tautau vandaan Verse 2 : Em D C As ek net weer kan glo Em D Soos 'n kind kan vertrou Em D C Daar is engele daar bo wat ons bless Em D C As ek net weer kan kyk Em D Hoe die vlei begin loop Em D C En hoe jou mielies weer mooi lyk John West Chorus : Em C Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis G D Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys Em C Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk G D Wil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik Em C Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim G D As Heidi se oupa net sy snor wil trim Em C Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel G D Ek wens die reen wil weer die grondpad op die plaas verspoel Bridge : G C G Is Remi se apie dan dood C G Of speel hy nogsteed toneel C G Pa is Nonna al terug C G Is dit reen in die lug C G D Of het ek myself weer verbeel Chorus: Em C Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis G D Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys Em C Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk G D Wil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik Em C Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim G D As Heidi se oupa net sy snor wil trim Em C Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel G D Ek wens die reen wil weer die grondpad op die plaas verspoel ------------