TAB by Song : 149153
Tab List Area
1 Pages 1 Results
Staan My By by Radio Kalahari Orkes Staan My By [Verse 1] A O die winter wind D Wat oor ons wêreld waai A En die donker stêr D Wat in die hemel draai F#m En ʻn teken langs die pad D Wat vorentoe bedui E Hier eindig al jou drome A Hier kom jy nooit verby [verse 2] A Want jy besef terdee D Jou laaste kans verdwyn A Want jou gees is moeg D En jou liggaam pyn F#m Dan kom ek vir jou haal D Dan kom ek vir jou sê E Ek se my vriend, o my vriend A Ons moet nooit gaan lê [Chorus] A o, Tot die bitter end (Tot die bitter end) D Tot die son uitbrand (Tot die see opdroogt die son uitbrand) F#m Tot die see opdroog (Tot die see opdroog) D Anderkant die verste anderkant (Verster anderkant) [Chorus 2] A Al staan ek alleen (Al staan ek alleen) D Sal ek nooit gaan lê (Sal ek nooit gaan lê) F#m Ek sal steeds hier staan (Ek sal steeds hier staan) D Vir jou die waarheid sê (Die waarheid, die waarheid, die waarheid sê) [Chorus 3] F#m A Staan my by, my bra, D staan my by, my bra F#m Skouer aan skouer D Sy aan sy F#m A Staan my by, my bra, D staan my by, my bra F#m Skouer aan skouer D A D F#m D Sy aan sy (aaagggg) [Bridge] A o, Ek sien (ek sien) Ek sien (ek sien) D Ek sien die verste anderkant (sien die verste anderkant) A Ja, Ek sien (ek sien) Ek sien (ek sien) D Ek sien die verste anderkant F#m Hier kom ek vir jou haal (Hier kom ek vir jou haal) D Hier kom ek vir jou sê (Hier kom ek vir jou sê) E Ek sê nee, nee A Nee, ons moet nooit gaan lê (aaagggg) [Chorus 1] A o, Tot die bitter end (Tot die bitter end) D Tot die son uitbrand (Tot die see opdroogt die son uitbrand) F#m Tot die see opdroog (Tot die see opdroog) D Anderkant die verste anderkant (Verster anderkant) [Chorus 2] A Al staan ek alleen (Al staan ek alleen) D Sal ek nooit gaan lê (Sal ek nooit gaan lê) F#m Ek sal steeds hier staan (Ek sal steeds hier staan) D Vir jou die waarheid sê (Die waarheid, die waarheid, die waarheid sê) [Chorus 3] F#m A Staan my by, my bra, D staan my by, my bra F#m Skouer aan skouer D Sy aan sy F#m A Staan my by, my bra, D staan my by, my bra F#m Skouer aan skouer D Sy aan sy (Staan my,Staan my,Staan my by) [Outro] fade out A D F#m D A D F#m -------------