Tab Realm

TAB by Song : 151890
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Tab List Area
1 Pages 1 Results

Alles Vir My by Retief Burger




                               Alles Vir My 






(4/4 TIME)

INTRO:
A
║… … … …│… … … …│… … … …│… … … … Ek║
VERSE 1:
A                                              E/G#
║staan vandag soos duisende voor │my … … … met ‘n │
F#m                                  D                         A
│vuur hier in my hart voor│ U … … … Deur │al die eeue heen is U naam be-│
E/G#                               C#m                          D
│sing … … en saam met │engele wil ek ook nou iets │bring … … …║
PRE-CHORUS:
E                   D                E               D/E
║ … … My woorde is │min … … … maar │hier moet ek be-│gin want U is ║


CHORUS 1:
A                       E/G#                       F#m7
║… … Alles vir │my … … U is die │lied hier op my lippe U’s die │
D                   D/E  A                      E/A
│naam wat ek bely, U is │… … alles vir │my … … U’s my be-│
F#m7                             D              E               C#m7
│gin U is my einde, U’s my │weg U is my lewe, U is │… … alles vir │
D            D/E          A                   F#m7              D               Esus4
│my … en U is ge│noeg … … …│… … … …│… … … …│… … … … Ek║


VERSE 2:
   A                                    E/G#                    F#m7
│weet dat U my elke lofsang │hoor … … al wil │twyfel die geloof in my kom│
   D                           A                                E/G#
│smoor … … … so-│lank as wat ek leef sal ek u │prys … … … tot die │
   C#m7                         D
│dag wat ek ook veilig by U │is … … …│


PRE-CHORUS:
   E                            D                        E                        D/E
║ … … My woorde is │min … … … maar │hier moet ek be-│gin want U is ║


CHORUS 2:
  A                     E/A                     F#m7
║… … Alles vir │my … … U is die │lied hier op my lippe U’s die │
   D               D/E  A                      E/A
│naam wat ek bely U is │… … alles vir │my … … U’s my be-│
  F#m                           D                E/D          C#m7
│gin U is my einde, U’s my │weg U is my lewe, U is │… … alles vir │
   D         D/E              A                  F#m7     D                Esus4
│my … en U is ge-║: noeg … … …│… … … …│… … … …│… … … … :║
                                                                                [U is]

CHORUS 3:
   A                   E/A                      F#m7
║… … Alles vir │my … … U is die │lied hier op my lippe U’s die │
   D               D/E           A                    E/A
│naam wat ek bely U is │… … alles vir │my … … U’s my be-│
  F#m7                          D                E/D           C#m7
│gin U is my einde, U’s my │weg U is my lewe, U is │… … alles vir │
   D         D/E            A
│my … en U is ge-│noeg … … …│… … … …│… … … …│… … … … ║FINE










------------------

version 2









[Verse 1]
    A                              E/G# 
Ek staan vandag soos duisende voor my
       F#m7                      D9
Met ‘n vuur hier in my hart voor U 
       A                          E/G#
Deur al die eeue heen is U naam besing
             C#m7                       D9
En saam met Engele wil ek ook nou iets bring

[Chorus]        
E               D9     E            D/E                         
My Woorde is min, maar hier moet ek begin want U is

A         E/A           F#m7            
Alles vir my, U is die lied hier op my lippe
        D           D/E                 
U’s die naam wat ek bely.
A         E/A        F#m7       
Alles vir my, U’s my begin, U is my einde
       D            D/E 
U’s my weg, U is my lede
   C#m7            D9  D9/E      A  A/F#  A/D  A/E
U is ... alles vir my, en U is genoeg

[Verse2]

    A                         E/G#      
Ek weet dat U my elke lofsang hoor
        F#m7                        D9
Al wil twyfel die geloof in my kom smoor
  A                             E/G#    
Solank as wat ek leef, sal ek U prys
        C#m7                       D9
Tot die dag wat ek ook veilig by U is


 
 








-----------